Upcoming Events

Die Bush Lapa hosts live shows throughout the year and is also the venue of George’s only music festival, Die Bush Lapa Musiekfees, every year during the December holidays. Make sure to follow us on Facebook to stay up to date on our latest events.

Vrydag, 7 September

JAY & LEAH LIVE by Die Bush Lapa – Vrydag, 7 September

JAY en LEAH is beide sterre in hul eie reg, maar saam op die verhoog is hulle voorwaar ’n musieksensasie! Sien hierdie twee top-kunstenaars LIVE op Die Bush Lapa se verhoog op Vrydag, 7 September.

Kaartjies is beskikbaar vanaf R120-R160 per persoon. Deure maak 18:00 oop, met die voor-vertoning om 19:30 en die hoofvertoning wat vanaf 20:30 sal begin.

Vir meer inligting en om jou kaartjies te bespreek, kontak KD by 044 851 0113 (gedurende kantoorure) of e-pos admin@heroldsbayresort.co.za

Daar is reeds baie belangstelling in hierdie vertoning, en kaartjies gaan vinnig uitverkoop – so kry joune vandag!